BloemNews
-
Die Vrystaat het geen gelyke wanneer dit by sy pluimbalspelers se prestasies kom nie.
-
Meer as 700 m se nuwe rioolpypleiding is onlangs deur Aardvark-konstruksie, ’n subkontrakteur van Iceberg-konstruksie, in Universitasrif gelê.
-
’n Groep vrywilligers het nie net meer geleer oor hoe om ’n volhoubare, organiese tuin te maak nie, maar het in die proses ’n splinternuwe tuin by die Siesta-aftreeoord aangelê.
-
Oktober was Downsindroom-bewustheidsmaand, met die doel om bewusmaking te bevorder en die insluiting en bemagtiging van individue met Downsindroom te bepleit.
-
Die twee verdagtes wat glo verbind kan word met die diefstal van motorfietse en die vergiftiging van honde in Bloemfontein, sal môre in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn. Die verdagtes, 44 en 39 jaar oud, is gedurende ‘n groot aksie deur private
-
After a troubling series of motorcycle thefts and dog poisonings in Bloemfontein, two suspects have been arrested, thanks to the diligent efforts of local security companies and community policing initiatives.
-
Gaste wat die 125-jarige herdenking van die Anglo-Boereoorlog op 12 Oktober by die Oorlogsmuseum bygewoon het, kon ’n blik kry op die leefwyse van mense wat in dié oorlog betrokke was.
-
The wonderful voices of the Drakensberg Boys’ Choir will ring out from the sportsfield of the Willem Postma Primary School in Bloemfontein on Friday, 1 November in the yearly Carols with the Stars.
-
-
The case against the two suspects in the double murder of Christo and Christa Morrison, who were killed on their farm Rietfontein near Glen on 3 May, has been moved to the High Court in Bloemfontein.











