BloemNews
-
In stead of the 19 prepaid water meters that was supposed to be rolled over to the new vending system on Saturday in the Mangaung Metro, an error resulted in a massive 45 000 prepaid meters being rolled over.
-
Die akteur Hykie Berg, wie se boek Geroep vir meer: Om suksesvol te lewe pas verskyn het, is die gasspreker op OVK se LiefPlatteland-vrouedag, wat op Saterdag 2 November in Bloemfontein aangebied word.
-
South African singer-songwriter Luna Paige is billed to perform live in the Free State capital of Bloemfontein as part of her nationwide tour, dubbed Coming Home.
-
Twee verdagtes is aangekeer nadat motorfietse by huise in Wilgehof, Gardeniapark en Universitas gesteel en honde vergiftig is.
-
Die twee verdagtes wat gister in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn het op verskillende klagte nadat honde vergiftig is en motorfietse in die stad gesteel is, sal weer op 7 November in die hof verskyn om aansoek om borgtog te doen.
-
Tomorrow several streets of Bloemfontein will be filled with men taking part in the Hollard Daredevil Run in support of prostate and testicular cancer awareness.
-
In een van die eerste gevalle dat ’n sportfederasie en ’n kultuurvereniging hande vat om ’n sport te bewaar, is die nasionale kettieskietkampioenskapsbyeen-koms op Saterdag 26 Oktober in Bloemfontein aangebied.
-
-
Die Vrystaatse Simfonieorkes (FSSO) kon kwalik ’n beter afsluitingswerk vir sy jaarlange halfeeuviering gekies het as Beethoven se Simfonie nr. 9.
-
Kom geniet Bloemfontein se somerweer met ’n piekniek en luister na die wonderlike klanke van die Drakensberg-seunskoor Vrydagaand 1 November by Carols with the Stars.











