BloemNews
-
Die plaaslike netwerkgroep Dinamiese Netwerk Bemarking (DNB) vier in Januarie sy tiende verjaardag.
-
’n Dokterspraktyk by College Square het nie net die afgelope drie jaar ’n goeie bydrae tot Engo se jeugsorgsentrums gelewer nie, maar kikker met mure vol kunswerke ook pasiënte se dag op. Yvette Pretorius, praktyk-bestuurder van die EXP Mediese Sent
-
Die naglug rondom die Bloemfontein Skietsentrum het Saterdag 19 Oktober weergalm met hael- en jaggeweer-skote.
-
Bespreek jou plek vir vanjaar se Global Leadership Summit (GLS24) op Vrydag 8 November van 08:00 tot 16:00 in Bloemfontein.
-
Die transaksie tussen Media24 en Novus Holdings is aan die gang nadat die Kompetisiekommissie op Woendag 30 Oktober sy goedkeuring gegee het.
-
Vyf veelsydige Bloemfonteiners is verlede week vereer vir werk wat hulle op verskillende terreine doen om die Afrikaanse kultuur te bevorder.
-
Inwoners van oor die stad heen is die hele naweek al in die duister oor die opgradering van voorafbetaalde watermeters.
-
Waarom sit die skoolhoof op die dak? Omdat die leerlinge van die Laerskool Willem Postma kán spel.
-
The annual Hollard Daredevil Run shone a purple light on early detection of cancer today.
-
Een boodskap op die sosialemedia-platform X het ’n Bloemfonteinse uitgeweronderneming se naam binne dae internasionaal bekend gemaak.










