’n Dokterspraktyk by College Square het nie net die afgelope drie jaar ’n goeie bydrae tot Engo se jeugsorgsentrums gelewer nie, maar kikker met mure vol kunswerke ook pasiënte se dag op. Yvette Pretorius, praktyk-bestuurder van die EXP Mediese Sentrum, het drie jaar gelede die eerste kuns-werke op Engo se Meester-stuk-konsert gekoop.Lees meer op Netwerk24.
Kunswerke ’n trekpleister by dokter

Kunswerke ’n trekpleister by dokter

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Storie van hoop: Engo-kinders se skilderwerk oor die jare heen die beste medisyne
’n Dokterspraktyk by College Square in Bloemfontein het nie net die afgelope drie jaar ’n…
by
BloemNewson
-

Kuns vul beursies
Met kinders uit die jeugsorgsentrums se kunswerke is daar tydens twee gesellighede ongeveer R100 000…
by
Lientjie Mentzon
-
Kunswerke vlieg om kinders in Engo-jeugsorgsentrums te help
Gaste wat Vrydag (12/05) en Saterdag Engo se funksie ten bate van sommige Engo-jeugsorgsentrums by…
by
Lientjie Mentzon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.

