Die oudrugbyskeidsregter Jaco Peyper, nou deel van die Springbokke se afrigtingspan, was die gasspreker op die Vrystaat Sportsterre-galageleentheid, wat op 3 Oktober deur die Universiteit van die Vrystaat (UV) en Sentraal24 aangebied is. Hy het sy fooi vir dié geleentheid aan Engo geskenk. Op die oorhandiging by Sentraal24, waarvan BloemNuus ’n publikasie is, se kantoor in Westdene is van links Karin Venter (KovsieSport), Peyper, Marinique du Plessis (Engo) en Karen Herbert (groepsredakteur van Sentraal24).Foto: Lientjie Mentz

Jaco Peyper se gebaar laat harte warm klop

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article