BloemNews
-
Die e-pos-adres waarheen mense beswaar kan indien teen die voorgestelde wysigingswetsontwerp oor vuurwapenbeheer, werk nie aldag soos dit moet nie.
-
Die De Oude Kraal-landgoed se WildsKOS-Gourmetfees word op 12 Junie en 3 Julie op dié plaas buite Bloemfontein aangebied. Hier is een van die heerlike resepte van De Oude Kraal se Marie Lombard en haar span:
-
Marie Lombard en haar dogter Marie-Louise Nel van De Oude Kraal-landgoed net buite Bloemfontein, gaan in die volgende paar weke tot en met die twee WildsKOS-Gourmetfeeste op 12 Junie en 3 Julie vir Bloemnuus se webblad gereeld een van hul heerlike resepte gee.
-
Die laaste stukke van die legkaart van die raaiselagtige moord op Barry Baars (55), die “uiters veiligheidsbewuste” boer van Ficksburg, val nou inmekaar in die jongste klagstaat waarin die staat sê R3,5 miljoen in kontant is die nag van sy moord van
-
In 1945 het hulle as jong mense mekaar op ’n tiekieaand in Viljoenskroon se stadsaal ontmoet. Vanjaar vier Kosie Reynders (99) en sy trouvrou van destyds, Sussie Steenkamp (98), hul 72ste huweliksherdenking.
-
Ondanks sewe spesialiste wat die naweek onverpoos probeer het om die lewe te red van Gemma Deutschmann (13), ’n gr.?8-leerling van die Eunice High School for Girls in Bloemfontein, is sy Sondag weens diabeteskomplikasies dood.
-
Die sanger Caroline Grace en haar rugbyspeler-man, Heinrich, se dogtertjie is Sondag (28/02) gebore.
-
Die Bobbejaan wat amok gesaai het in Bloemfontein, het Maandag (01/03) sy rieme styfgeloop waar hy onder ‘n motor geskuil het.
-
Suid-Afrika skuif van die huidige vlak?3 van die inperking af na vlak?1, het pres. Cyril Ramaphosa Sondagaand (28/02) aangekondig.
-
It was no small feat when Covid-19 patient Joseph Mbebe (57) from Langenhovenpark left the Life Rosepark Hospital after 234 days in hospital.




