BloemNews Avatar

BloemNews


  • Hier is van die opwindende gebeure die volgende paar dae in Bloemnuus se lesersgebied.

    by

    on

  • Die beplande bekendstelling van die Mangaung-metropolisiediens wat vir Donderdag (30/09) beplan was, is op die nippertjie gekanselleer oor dreigemente van gemeenskapsgroepe wat Bloemfontein tot stilstand wou ruk.

    by

    on

  • Die skoolvakansie bied aan viertrek-entoesiaste die geleentheid om wildernisroetes aan te durf en hul vernuf te toets. Moenie onbekende roetes alleen aanpak nie – doen dit met twee of meer voertuie sodat bestuurders mekaar kan help indien nodig. Verantwoordelike viertrekbestuur gaan alles oor finesse.

    by

    on

  • Jan Braai het hierdie resep spesiaal vir Bloemnuus se eerste nuusbrief gestuur. Hy sê die beste biltong kom uit Bloemfontein – vandaar sy keuse vir dié resep.

    by

    on

  • Vrywilligers van Vrystaat-Versorging in Aksie (VVA) se Bloemfontein-tak is op 10 Augustus op ’n klein geselligheid bedank vir die bydrae wat hulle tot dié organisasie lewer.

    by

    on

  • Augustus is tradisioneel omgee-maand by Vrystaat-Versorging in Aksie (VVA), en vanjaar het die hoofkantoor besluit om uit te reik en met ’n klein gebaar dankie te sê aan verpleegpersoneel by die Mediclinic Bloemfontein.

    by

    on

  • Bloemfonteinse blinde atleet Louzanne Coetzee en haar twee gidse is onder die 34 Suid-Afrikaanse atlete en sportlui met gestremdhede wat van Dinsdag (24/08) tot Sondag 5 September op die Paralimpiese Spele gaan meeding.

    by

    on

  • Die verhoogde elektrisiteitstariewe wat vandag (01/07) in die Mangaung-metro (Bloemfontein, Dewetsdorp, Wepener, Vanstadensrus, Thaba Nchu en Botshabelo) in werking tree, gaan kos uit mense se monde wegvat.

    by

    on

  • ’n Plaasvoorman van Kestell, Frikkie van Huyssteen (30), sal voorlopig nie meer aangekla word nadat hy ’n aanvaller uit noodweer geskiet het nie.

    by

    on

    Geen vervolging ná skietvoorval
  • Dit is amper tyd vir De Oude Kraal se WildsKOS Gourmetfees. Die eerste geleentheid is Saterdag 12 Junie. Marie Lombard en haar span het weer vandeesweek ’n unieke resep beskikbaar gestel. Dié keer vir die meer waaghalsige kokke.

    by

    on


Gift this article