BloemNews
-
Maandag (01/11) is tot ’n openbare vakansiedag verklaar sodat geregistreerde kiesers hul kruisies by stempunte kan trek.
-
Hier is nou ’n oulike manier om die gesin bymekaar te kry om gehaltetyd saam deur te bring.
-
-
-
Kinders van 12 tot 17 jaar oud kan hulle sedert Woensdag (20/10) in Suid-Afrika registreer en die Covid-19-entstof ontvang.
-
-
Bloemfontein’s Stevo Kühn, founder of Urban Brew Coffee, is heading for Milan – where he will be taking part in a world barista competition from 23 to 26 October.
-
Een oulike prentjie van ’n worshond op Facebook het ’n desperate ma van Bloemfontein ’n ommekeer laat maak van heeltemal moedeloos na ’n suksesvolle entrepreneur.
-
Niel Brits besluit is die bedryfsbestuurder vir voedsel en drank aan die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) se Hotelskool in Bloemfontein. Hy reken sy resep vir murgpampoentjie-en-kaas-muffins – wat hy vandag met ons deel – is maklik genoeg vir enigeen om te maak. Meng bloot al die bestanddele bymekaar, en siedaar!
-
Wear a hat to spark change. When World Hospice and Palliative Care Day is observed on Friday (08/10), people from all over the world will don a hat in support of this important service.

