BloemNews Avatar

BloemNews


  • Verskeie skole in Bloemfontein het in ’n uitdagende jaar uitstekende uitslae in die 2020-eindeksamen behaal. Nie net het die Hoër Meisieskool Oranje ’n 100%-slaagsyfer nie, maar hy spog ook met 12 leerlinge in die top-50 in die Vrystaat.

    by

    on

  • ’n Suid-Afrikaanse junior tenniskampioen het twee kishoue in een stel gemoker toe sy haar matriekeindeksamen ses stroop baasgeraak het. Delien Kleinhans, ’n tennisster uit die Vrystaat, het in haar eindeksamen vir ses van haar sewe vakke onderskeidings behaal.

    by

    on

    Delien slaan kishou in eksamen
  • Opleiding in die skryf van ’n draaiboek vir rolprente, televisie of ander platforms is dalk net wat jy nodig het om jou kreatiwiteit aan die gang te kry. Dié kursus is ’n eerste deur die Skrywersgilde van Suid-Afrika en word in Maart in al elf amptelike tale op verskillende plekke in die land, asook aanlyn,…

    by

    on

  • Blitsvinnige optrede deur AfriForum se Wilgehof-tak en veiligheidspersoneel het gekeer dat groot skade aangerig word by die Gardeniapark-winkelsentrum.

    by

    on

  • Fortstraat by die duikweg in die middestad van Bloemfontein is weer gesluit ná hewige reën.

    by

    on

  • Die Mangaung-metro waarsku inwoners dat daar moontlik in die volgende dae vloede in die stad kan voorkom.

    by

    on

  • Drie hooggeplaastes van die Vrystaat se regering, onder andere die Vrystaatse Premier, Sisi Ntombela, is met Covid-19 gediagnoseer.

    by

    on

  • In ’n vergadering wat laat Woensdag(02/09) tussen die Mangaung-metro en Bloemwater gehou is, is ooreengekom dat seker aspekte in plek moet kom, maar dat die water Woensdagaand nog oopgedraai sal word.

    by

    on

  • Central24, Jenwil BlueStar Financial Advisory Services, Glacier by Sanlam and Theo Venter, political and economic specialist of the North-West University (NWU), will present online webinars on Thursday (03/08) and 10 September to give people insight into what to expect of the economy and the political landscapeduring online webinars that will be presented.

    by

    on

  • Lede van die publiek kan ‘n bydra maak om voer en mielies by droogtegeteisterde boere en Noord-Kaap en Noordwes te kry.

    by

    on


Gift this article