BloemNews
-
Enkele goeie buie teen die einde van die maand – soos die milde bui reën Maandag (31/01) – het ’n goeie reënvalsyfer van 195 mm vir Januarie vir die noorde van Bloemfontein gebring.
-
New Horizon College in Bethlehem achieved a 100% pass rate in the 2021 National Senior Certificate examinations.
-
Hoërskool Hennenman is ’n plattelandse Afrikaansmediumskool in die hartjie van die Noord-Vrystaat. Elke leerder is by dié skool belangrik en daar word vir elkeen omgegee.
-
Die Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein se matriekklas van 2021 het uitstekend gevaar. Die skool spog weer met ’n 100%-slaagsyfer. Boonop het 99% van die matrikulante gekwalifiseer om hul studie tersiêr voort te sit.
-
Die Laerskool Odensia is in 1956 gestig en ná 66 jaar dien die skool steeds die gemeenskap van Odendaalsrus met gehalte-onderrig.
-
Die Hoërskool Bloemfontein (Bloemies) het in 1999 as ’n gebalanseerde, multikulturele parallelmediumskool ontstaan.
-
Die Primêre Skool Jordania in Bethlehem in die Oos-Vrystaat is ’n waardegedrewe skool wat leerders toerus met vaardighede om ’n verskil te maak.
-
Despite all the challenges of the past two years, Eunice’s consistent commitment to academic excellence once again proved to be the secret ingredient in this school’s success recipe.
-
Linomtha Primary School in Kroonstad is known for its quality education in which each learner enjoys personal attention.
-
For the past 135 years, Kimberley Girls’ High School has been one of the top achieving academic schools in the Northern Cape, claiming several subject prizes each year along with having matric learners placing in various positions at the Northern Cap






