BloemNews
-
’n Groep laerskoolleerlinge van Bloemfontein het op Woensdag 9 Februarie die eerste keer in hul lewe voor ’n rekenaar ingeskuif.
-
“Geliefd, om liefde te betuig,” was die tema toe leerlinge en onderwysers van die Eunice High School die skuiling vir vroue, Bloemshelter, aan die vooraand van Valentynsdag besoek het.
-
Die Field Hunters-boogskietklub bied op Saterdag (19/02) en Sondag ’n provinsiale kompetisie van die Suid-Afrikaanse Nasionale Binnenshuise en Veldboogskietvereniging (Sanifaa) aan.
-
Musici is weer fluks aan die gang noudat die koronavirusmaatreëls verslap word en teaters 50% vol mag wees. Ook die Odeion-strykkwartet het die goeie nuus aangegryp en vroeg reeds inligting oor sy optredes uitgestuur.
-
Stigterslede van National Crime Assist (NCA) was Vrydag (11/02) in Bloemfontein vir ’n kuiergeleentheid by die Aasvoëlklub.
-
Ná nog ’n jaar van aanpassing en teleurstelling weens Covid-19 lyk die vooruitsigte goed dat leerders in 2022 meer geleentheid gaan kry om hul staal op talle terreine te toon.
-
Dit is nie nodig om ’n lang rit aan te pak om ook lekker padstalletjie-bederfies in Bloemfontein te kry nie.
-
-
Die Vrystaatse interprovinsiale jukskeitoernooi is op 29 Januarie in Bloemfontein beslis.
-
Daar word dikwels gesê dat die Hoërskool Adamantia ’n unieke skool in Kimberley is.










