Die verskillende kapteins van die Suid-Vrystaat-spannewat die Vrystaat- interprovinsiale trofee gewen het, is van links Theuns Coetzee (D), Sandra Botes (F), Gert van der Walt (E), Johan Groenewald (A), Danie van der Bank (B) en Jurgens du Plessis (C). Foto: Verskaf

Suid-Vrystaat laat die punte inrol op interprovinsiale toernooi

Die verskillende kapteins van die Suid-Vrystaat-spannewat die Vrystaat- interprovinsiale trofee gewen het, is van links Theuns Coetzee (D), Sandra Botes (F), Gert van der Walt (E), Johan Groenewald (A), Danie van der Bank (B) en Jurgens du Plessis (C). Foto: Verskaf

Die Vrystaatse interprovinsiale jukskeitoernooi is op 29 Januarie in Bloemfontein beslis.

Die Suid-Vrystaatse unie het algeheel die meeste punte verdien en die kompetisie gewen. Die uitslae is:A-afdeling

Noord-Kaap (58.5)

Suid-Vrystaat (54.5)

Noord-Vrystaat (49)

Oos-Vrystaat (46)

B-afdeling:

Noord-Kaap (44.5)

Suid-Vrystaat (32)

Noord-Vrystaat (30.5)

C-afdeling:

Noord-Kaap (68)

Noord-Vrystaat (57.5)

Suid-Vrystaat (57)

Oos-Vrystaat (53.5)

D-afdeling:

Suid-Vrystaat (69)

Noord-Vrystaat (42)

Noord-Kaap (40)

Oos-Vrystaat (33)

E-afdeling:

Suid-Vrystaat (72.5)

Noord-Kaap (46.5)

F-afdeling:

Suid-Vrystaat (40.5)

Oos-Vrystaat (20.5)

Gesamentlike punte:

Suid-Vrystaat (325.5)

Noord-Kaap (257.5)

Noord-Vrystaat (179)

Oos-Vrystaat (153)

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article