BloemNews Avatar

BloemNews


  • Dit is ’n geleentheid wat almal sal wil bywoon en niemand sal vergeet nie.

    by

    on

  • Mense wat unieke handvervaardigde en spesialiteitsprodukte maak, kan aansoek doen om uit te stal by die maandelikse Franse Mark by Villa Avianto. Die volgende mark word Saterdag 5 Maart van 08:00 tot 15:00 aangebied.

    by

    on

    Franse Mark soek unieke uitstallers
  • Bloemfonteinse skermers het Donderdag (17/02) na Lagos, Nigerië, vertrek vir die Afrika-skermkampioenskapsbyeenkoms vir juniors.

    by

    on

  • Die enigste junior lid van die Protea-mensereddingspan het puik gevaar in die Internasionale Mensereddingsfederasie (ILF) se Afrikabekertoernooi wat in Alexandrië, Egipte, aangebied is.

    by

    on

  • Die Hoërskool Fichardtpark se droom is bewaarheid toe die skool se nuwe sintetiese hokkiebaan (astro) die naweek ingewy is.

    by

    on

  • Ná ’n stilte van twee jaar wil brugklubs in Bloemfontein nie net aktief deelneem nie, maar ook nuwe lede in dié spel oplei.

    by

    on

    Kaartspel bied brug na joligheid
  • ‘n Takkantoor van die Continuing Education for Africa (Cefa) is verlede week in Bloemfontein geopen. Cefa doen opleiding van maatskaplike hulpwerkers en jeugwerkers vir gemeenskappe en liefdadigheidsorganisasies oor die land heen.

    by

    on

  • Cupcakes of Hopes samel geld in vir kinders wat kankerbehandeling ontvang.

    by

    on

  • Dit was vir haar ’n groot uitdaging, maar haar deelname aan Mev. Heelal Suid-Afrika was vir haar baie lekker.

    by

    on

    Mev. Heelal SA uit Bfn
  • Die Mangaung-metro is verplig om vergaderings te hou waarop openbare deelname in die ontwikkelingsplanne van die metro bespreek word.

    by

    on


Gift this article