BloemNews
-
Altesaam 20 paartjies het in Februarie foto’s vir Bloemnuus se Troufoto van die Jaar-kompetisie ingeskryf.
-
Die Kestell-gedenklesing is vanjaar ongeveer die 30ste keer by die Nasionale Vrouemonument aangebied.
-
Daar wag allerlei lekkertes op die Franse Herfsmark wat Saterdag (05/03) by Villa Avianto aangebied word.
-
Garnett Tarr (21), ’n oudleerling van die St. Andrew-skool, se kolfbeurt van 291 lopies vir die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) teen Rocklands Saterdag (26/02) in Bloemfontein is sover vasgestel kon word ’n nuwe rekord in die topliga in Bl
-
Vermeende kabeldiewe het hulle vasgeloop toe lede van die AfriForum-buurtwag in Langenhovenpark en ander veiligheidspersoneel hulle op 16 Februarie vasgetrek en in hegtenis laat neem het.
-
Een van die grootste sportbyeenkomste in die land sal herleef wanneer die Hoërskool Fichardtpark dié geleentheid die 21ste keer aanbied.
-
Die reënval in die noorde van Bloemfontein het my aan die gewilde liefdesverhaalskrywer van jare gelede Dricky Beukes laat dink.
-
CityRun Naval Hill bied op Vrydag 18 Maart sy tweede maanlig-aand aan waar deelnemers 5 km kan stap of hardloop.
-
Internasionale moedertaalonderrig is Maandag (21/02) gevier om weer die fokus te plaas op die belangrikheid van moedertaal. en meertaligheid.
-
Radio Rosestad het Donderdag (17/02) ’n geselligheid by die Ramblers-klub aangebied waarin dié gemeenskapsradiostasie se nuwe uitsaairooster aangekondig is.






