BloemNews
-
Toyota Suid-Afrika Motors het Maandag (28/03) sy kontrak as naamborg van die Toyota Cheetahs met drie jaar – tot 2025 – verleng.
-
-
Hoe leef ’n mens ’n lewe van fabelagtige proporsies?.
-
Die diere-reddingorganisasie New Beginnings het onlangs ’n meevaller met ’n Franse geurtjie gekry.
-
Met die skoolvakansie wat aangebreek het, neem die Franse Mark by Villa Avianto ook ’n ruskansie.
-
-
More than 17 patients have already received robotic-assisted knee replacements at the Mediclinic Bloemfontein.
-
Dit is so belangrik dat mense van die middelmisbruik in Bloemfontein bewus gemaak word dat twee instansies inwoners vra om Saterdag (02/04) rooi aan te trek en die strate in te vaar.
-
Die sukses verlede week waarin gesteelde skape Donderdag (24/03) in ’n hoewegebied by Bloemfontein gevind is en twee verdagtes in hegtenis geneem is, is ’n deurbraak vir moedelose boere.
-
Hy wonder of hy die eerste mens is wat die woorde “walvispiepie”, “tiet” en “tjorts” in ’n akademiese lesing gebruik het.








