BloemNews
-
’n Oud-Bloemfonteiner, bekend vir haar lekker beskuit, het op 14 Maart haar 100ste verjaardag in Johannesburg gevier.
-
Danksy die aangepaste Covid-19-regulasies kan geleenthede soos Bloemskou voortgaan soos beplan.
-
An updated General Valuation Roll (GVR) for properties in the Mangaung Metro Municipality is open for inspection by all property owners and interested parties until 20 May.
-
-
Klassieke musiek is soos die res van die kunste weer klinkend ná twee jaar van geslote teaters, en dit beteken die datums vir die derde aanbieding van Vrystaat Klank en Klassik (VKK) kan nou bekend gemaak word.
-
Vir Kiep is ’n bed in die huis ’n baie geriefliker plek om eiers te lê en dit uit te broei as tussen haar maats in die hoenderhok.
-
As die reën weer oor neersak en jou lus vir pannekoek onhoudbaar word, hier is ‘n lekker vulsel uit Huisgenoot wat daardie tradisionele lekkertes selfs nog meer van ‘n bederf sal maak.
-
Leerlinge wat daarvan droom om hul eie rolprente te maak, kan deelneem aan Paul Roos-gimnasium se tweede nasionale Filmit-fees.
-
Twee susters het hul diepste vrouwees verwoord in ’n digbundel wat pas uitgegee is.
-
Die Kovsie-naelloper Oratile Setlhabi het gewys sy skuif na langer afstande was nie net vir pret nie.





