BloemNews Avatar

BloemNews


  • Die Shimlas het Maandag (04/04) met Tuks afgereken om na die halfeindronde van die Varsitybeker-reeks deur te dring.

    by

    on

  • Min mense was so bly soos Liné Greyling toe die harde reënbui Maandag (04/04) ophou.

    by

    on

    Spelpeil puik
  • Ruim stad fluks op

    by

    on

    Ruim stad fluks op
  • Terwyl Bloemfonteiners wag op pres. Cyril Ramaphosa se presiden­siële imbizo, wat Saterdag (09/04) in die stad gaan plaasvind, neem inwoners bekommerd kennis van die hoë styging in munisipale tariewe.

    by

    on

    Tariewe gaan sak ruk
  • Inwoners eis in ‘n brief aan die Mangaung-metro se uitvoerende burgemeester dat die waterkrisis ondersoek en opgelos word.

    by

    on

    Pellissier se waterprobleme duur voort
  • Dr. Nicholas Pearce van die Universitas- Akadamiese Hospitaal en hoof van dié hospitaal se Covid-19-eenheid, is tydens die departement van openbare dienste en administrasie se Batho Pele-eerbewyse as Dokter van die Jaar aangewys.

    by

    on

    VS spog met beste dokter
  • Twee van die Hoër Meisieskool Oranje se bobaastennisspelers, Donna le Roux en Liné Greyling, het die Suid-Afrikaanse skolespan gehaal.

    by

    on

    Spelers verteenwoordig SA
  • Kom kuier Saterdag by 1SDB in Tempe.

    by

    on

    Militêre voertuie op opedag te sien
  • Tyd raak min om daardie perfekte foto op Naval Hill te gaan neem.

    by

    on

    Wilde kreatiwiteit gesoek vir kompetisie
  • Jongmense, meestal van Bloemfontein, het onlangs die geleentheid gehad om met hul besonderse seëls te spog.

    by

    on

    Seëls seëvier op skou

Gift this article