BloemNews
-
The recently launched CUT Cycling Club took part in the 2022 Cycle Lab Maluti Double 90 in Clarens on 9 April.
-
Die Hoër Meisieskool Oranje se eerste netbalspan het Maandag (02/05) die Hoërskool Sentraal se sporttoernooi onoorwonne afgesluit deur Helpmekaar-kollege in die eindstryd met 17 – 12 te troef. Oranje het die Hoërskool Pietersburg met 26 – 11 in die h
-
Wanneer jy met ’n byna-driejarige in die strate gaan stap en hy met al die gepaste kamma-verkeersgeluide én melodrama op sy plastiekskopfietsie voor ’n gapende kraak in die teer vassteek en geskok “gaatjie!” skree, kry jy amper lag.
-
Bloemfonteiner Zarine Roodt het die Camino Portugués-staproete reeds drie keer gestap; een keer te voet, die tweede keer terwyl sy daaroor geskryf het, en die derde keer was die sielkundige reis na binne, die reis wat begin wanneer die Camino eindig.
-
Die hewige reën op Saterdag 23 April het nie gekeer dat ’n groep vrywilligers ’n reuse-taak aanpak nie.
-
AfriForum in Bloemfontein het ’n suksesvolle oudit by plaaslike monumente gedoen.
-
Binne ’n paar weke het die Westdene-woonbuurtvereniging nie net talle slaggate in die buurt gevul nie, maar ook padtekens geverf.
-
Met Franse musiek om te geniet, kos en peuselhappies om aan te smul en pragtige ware om te koop, sal ’n uitstappie na die Franse Mark by Villa Avianto in Kwaggafontein Saterdag (07/05) vir elkeen ’n lekker ervaring wees.
-
Kinders van Engo se jeugsorgsentrums het verlede week in die pretpark by Bloemskou baljaar. Bloemskou duur nog tot Saterdag.
-
Piskriek, Bloemfontein se blou liefdesbussie, is eintlik ’n nagkarweier van studente met ’n botteltjie vroetelsap agter die blad.









