BloemNews
-
Die Vrystaatse Kunswedstryd in Bloemfontein keer ná drie jaar terug met ’n nuwe baadjie en voorsitter.
-
Paartjies het nog tot einde Julie tyd om hulle vir Bloemnuus se Troufoto van die Jaar-kompetisie in te skryf.
-
Die uitvoerende burgemeester van die Mangaung-metro in Bloemfontein moet vandeesweek drie mosies van wantroue trotseer.
-
Leerlinge aan die Laerskool Willem Postma is gekies om in September aan die internasionale dans-organisasie (IDO) se disko-kampioenskapsbyeenkoms deel te neem.
-
Een van die jaar se hoogtepunte lê voor die deur met De Oude Kraal se jaarlikse WildsKOSfees wat op Saterdag 4 Junie aangebied word. Hier is ‘n lekker resep uit De Oude Kraal se kombuis.
-
Skuts van oor die land heen het op 22 en 23 April aan die nasionale proewe van die Suid-Afrikaanse Nasionale Skoleskuttersunie (Sanssu) deelgeneem.
-
Met die winter voor die deur beleef ons saam met die verandering in die weer en temperatuur ook klein verskuiwings in leefstyl.
-
Die eerste weeklikse mark wat fokus op vars produkte en produkte wat ’n gesonde leefstyl bevorder, is op Saterdag 23 April in die Mimosa Mall aangebied.
-
Arco Musica het Dinsdag (03/05) by die Hoërskool Sentraal gaan kuier om onderwysers en leerlinge ’n voorsmakie van die opwindende vertoning Arco se 30 Jaar Celebration Show te gee.
-
Koop vars blomme op Saterdag (07/05) se Franse Mark by Villa Avianto.









