BloemNews Avatar

BloemNews


  • Groot opgewondenheid heers oor Applous wat weer in sy volle glorie terug is.

    by

    on

  • Skryfwerk ingesluit in Poort-bundel.

    by

    on

  • Die jaarlikse brugbou- en waterkompetisie wat deur die Vrystaattak van die Suid-Afrikaanse Instituut van Siviele Ingenieurswese (Saice) aangebied word, is op 23 April by die Loch Logan-waterfront gehou.

    by

    on

    Spanne bo met breinkrag
  • Ná ’n suksesvolle veiling ten bate van Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds, wat op Maandag 2 Mei by die Sewe Damme-aftreeoord aangebied is, beplan vrywilligers reeds aan die volgende geleentheid.

    by

    on

    Meubels kom binnekort weer onder hamer
  • Soms maak ons die lewe heeltemal te ingewikkeld.

    by

    on

  • Die foto van Danie Brink van ’n kameelperd in die Franklin-natuurreservaat op Naval Hill is die algehele wenner in die Vriende van Franklin (FoF) se jaarlikse fotografiekompetisie.

    by

    on

  • Vryheidsdag op 27 April was die vertrekpunt van ’n oorsigfotografie-uitstalling, Freedom from . . . Freedom to . . . Freedom to be . . ., wat nou in die Oliewenhuis-kunsmuseum te sien is.

    by

    on

    Foto’s gee blik op vryheid
  • Arco Musica het op Dinsdag 3 Mei by die Hoërskool Sentraal gaan kuier om onderwysers en leerlinge ’n voorsmakie van Celebration Show te gee.

    by

    on

    Musiek gee blik op 30 j.
  • In ’n groot aanslag deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), bygestaan deur buurtwaglede, is 106 mense Vrydag (06/05) tydens die vroeë oggendure in teenmisdaad-optrede in Langenhovenpark deursoek.

    by

    on

  • Presteer op proewe

    by

    on

    Presteer op proewe

Gift this article