BloemNews
-
Dieselfde mense met hul oranje oorpakke wat die afgelope maande gehelp het om die rommel wat die hele Bloemfontein vol lê op te ruim, het van hul werk ongedaan gemaak uit woede omdat hulle geen betaling ontvang nie.
-
Hy droom daarvan om eendag ’n swemafrigter te wees – en vir die afgelope 18 maande streef Elih Lawrence (19) sy droom na.
-
Benewens ’n fees van die heerlikse wildskosgeregte wat vanjaar weer op De Oude Kraal se WildsKOSfees geproe kan word, is daar ook musiek en lekker doendinge vir oud en jonk.
-
Voormalige Volksblad-verslaggewer Charné Kemp skryf in haar nuwe boek “Moord op Pofadder” alles oor dié treurspel en invloed van dié moordsaak op die gemeenskap.
-
Besoekers kan nou weer in groot getalle gaan rugby kyk en Cheetahs-rugby maak dit pret en goedkoop met kaartjiepryse van net R20 vir Saterdag (14/05) se wedstryd.
-
Hier is nog ‘n lekker lusmakertjie vir die De Oude Kraal se WildsKOSfees wat op Saterdag 4 Junie aangebied word.
-
The woman who led the development of the first training course for paediatric palliative care in South Africa not only influenced palliative care in the country, but across the world as well.
-
Agt van die land se voorste tennisskole trek vandeesweek in Bloemfontein saam om mee te ding om die nie-amptelike titel as Suid-Afrika se voorste meisieskolespan.
-
-
Twee leerlinge aan die Eunice High School is onder die 16 topdeelnemers aan die ATKV-DigiToneelkompetisie.









