BloemNews Avatar

BloemNews


  • Heelwat meer inskrywings is vanjaar vir die Vriende van Franklin se jaarlikse fotografiekompetisie ontvang.

    by

    on

    Wenfoto’s pryse werd
  • Diversifikasie is ’n algemene term in beleggings.

    by

    on

    Diversifikasie bied groot waarde
  • Verskeie inbrake in huise en by die NG kerk Uitsig, het inwoners bekommerd oor die misdaad in dié woonbuurt wat bly styg. Dit noop hulle om nou ook ’n woonbuurtvereniging te stig.

    by

    on

    Inwoners wil buurt beveilig
  • Die Siloam Universitas-gemeente van die AGS kerk bied van Vrydag (20/05) tot Sondag (22/05) sy Fire and Rain-kongres in Bloemfontein aan.

    by

    on

  • Drie mosies van wantroue teen die Mangaung-metro se uitvoerende burgemeester het Donderdag (12/05) in die raadsvergadering misluk toe daar deur die ANC-meerderheid teen die mosie gestem is.

    by

    on

    Drie mosies van wantroue misluk
  • A cheque for R20 000 was recently handed over to the Free State branch of Search and Rescue South Africa (Sarza).

    by

    on

    Donation aids safety
  • Ná die suksesvolle konsert Tango, etc word nog so ’n vertoning aangebied.

    by

    on

    Gesellige konsert verdryf winterkoue
  • Hy sien die ongeluk as ’n geleentheid om met die lewe aan te gaan.

    by

    on

    Man reik na ‘droomhand’
  • Voorstelle vir die jaarlikse Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) is deur AfriForum-takke in Bloemfontein by die Mangaung-metro ingedien.

    by

    on

  • Gerhard en Marie Lombard van De Oude Kraal het die algehele bestuur van dié landgoed buite Bloemfontein aan hul dogter Marie-Louise Nel oorhandig.

    by

    on

    Ryke geskiedenis op gewilde familieplaas voortgesit

Gift this article