BloemNews Avatar

BloemNews


  • Boere in die Koppieskraal-omgewing tussen die N6 en die R702 (Dewetsdorp-pad) is bekommerd oor die ongeveer 4 000 huise wat vir die nuwe deel van Hillside View beplan word.

    by

    on

    Vrae oor ontwikkeling gevra
  • Monique Trollip, die Bloemfonteinse sanger oor wie Bloemnuus verlede jaar berig het en wat sedert Maandag (23/05) vermis, is in Beaufort-Wes gevind.

    by

    on

    Bfn-sanger gevind
  • Gebedsgroepies het buite Bloemfontein Mediclinic saamgebid vir Joan Abrahams, tannie Mossie, wat ernstig siek in die hospitaal is.

    by

    on

    Tannie Mossie deur gebede omring
  • Vanjaar se New Breed-kompetisie bied verskeie mentorskap-sessies om ontluikende kunstenaars te bemagtig. Die eerste van die sessies vind Saterdag (21/05) om 10:00 by die Oliewenhuis-kunsmuseum plaas.

    by

    on

    Jong kunstenaars kry kans om by wenners te leer
  • “Sien jy hoe mooi die son in Bloemfontein opkom?”.

    by

    on

  • Thabo Booysen, eenheidsbestuurder van die Life-nierdialisie-eenheid, en Shani van der Westhuizen, geregistreerde verpleegkundige, van Life Rosepark is aangewys as twee van die Life-groep se top-100 verpleegkundiges oor die land heen.

    by

    on

    Verpleegkundiges vereer
  • Met die oog op die WildsKOSfees, wat op 4 Junie aangebied word, verskaf Marie Lombard ’n lekker resep wat lesers tuis kan probeer.

    by

    on

    Resep ideaal vir fynproewers
  • KovsieSport se sterre wat die afgelope drie jaar presteer het, is Dinsdag (17/05) op ’n spesiale geselligheid vereer.

    by

    on

    UV vereer sportsterre wat uithou en aanhou
  • The World Fitness Federation South Africa’s (WFFSA) Bloem Classic was held at Bloem Show on 6 May.

    by

    on

    Athletes bulk up for show
  • Die Hoër Meisieskool Oranje se eerste tennisspan is die nie-amptelike Suid-Afrikaanse kampioen.

    by

    on


Gift this article