BloemNews
-
In sy 60ste bestaansjaar vier PathCare met trots sy lang geskiedenis in Bloemfontein.
-
-
Die Suid-Vrystaatstreek van die Karavaanklub van Suid-Afrika het die naweek op Maselspoort saamgetrek en weer ‘n lekker potjiekoskompetisie aangebied.
-
Sedert omwentelinge in April 2021 begin het, is die leisels van die Vrystaat Kunstefees nou weer in die hande van twee gebore Vrystaters, Corneli van den Berg en Michael Garbett.
-
Talle provinsiale geboue is sedert Vrydag (20/05) in duister gehul nadat Centlec begin het om geboue se elektrisiteitstoevoer af te sluit.
-
Die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke spog met ’n groot versameling kleurfoto’s van die Anglo-Boereoorlog.
-
Die Vrystaatse netbalspan het Saterdag (21/05) net-net daarin geslaag om die Flames van Noordwes te klop en hul derde oorwinning in die Nasionale Liga te behaal.
-
’n Boogskutter van Bloemfontein wat vanjaar reeds drie kampioenskapstitels gewen het, gaan sy wêreldkampioenskapstitel in Europa moet verdedig.
-
Die verval van provinsiale paaie in die Vrystaat het die Vryheidsfront Plus genoop om ’n klag by die openbare beskermer (OB) in te dien.
-
Meestersatlete van die Vrystaat het goed gevaar op die Suid-Afrikaanse kampioenskapsbyeenkoms.









