BloemNews
-
-
Kort nadat die Vrystaatse premier Dinsdag (31/05) die pad tussen Bloemhof en Hoopstad besoek het, is twee laerskoolkinders Woensdag dood in ongeluk op dié pad.
-
’n Oproep om ’n wasmasjien te help koop vir ’n tehuis vir bejaardes met psigiatriese behoeftes is in drie en ’n half uur beantwoord.
-
Are you missing out on vitamin D because of the cooler winter sun? If you think vitamin D deficiency is not of concern in sunny Africa, think again.
-
Kinders (en hul ouers) kan uitsien na ’n feëverhaal vol kleur, avontuur, spanning en lekker lag met Xander Steyn se The Rabbit-teaterskool se vertoning van Peter Pan vroeg in Junie.
-
-
Met kinders uit die jeugsorgsentrums se kunswerke is daar tydens twee gesellighede ongeveer R100 000 tot die beursies van dié Engo-sentrums gevoeg.
-
Die wenners van dubbelkaartjies ter waarde van R550 elk vir De Oude Kraal se WildsKOSfees op 4 Junie, is Rachelle Rautenbach en Le Roux Mynhardt.
-
The Masonic Charitable Foundation recently donated ?£5?000 (about R99?000) to Towers of Hope.
-
Soms hoor ek dat daar nie veel te doen is in en om Bloemfontein nie.









