BloemNews
-
Plaaslike boogskutters is vereer vir hul deelname aan provinsiale en nasionale kompetisies wat die afgelope jaar gehou is.
-
Nadat vrywilligers op Saterdag 30 April die pilare van die brug onder Benaderylaan kleurryk geverf het, wil dié groep die projek verder neem.
-
Dit was aanvanklik Jacques Olivier van die Fichardtpark Woonbuurtvereniging (FWA) se idee om met ander verenigings hande te vat en al die verkeerseilande in Walter Sisuluweg tussen Universitas en Gardeniapark en Wilgehof netjies te maak.
-
Op Vrystaat-Versorging in Aksie (VVA) se tradisionele Broodjiedag op 29 Julie, wil dié organisasie 32 000 mense in 15 dorpe in die Vrystaat met ’n sopmengsel en broodjies voed.
-
Die spanne van die Hoër Meisieskool Oranje (OMS) het Donderdag (26/05) ’n goeie dag op die netbalbaan gehad deur in 12 van 15 eindstryde in die Motheo-liga te seëvier.
-
’n Sakeman wat in 2020 deur diep waters gegaan het en verlede jaar “toevallig” in Bloemfontein geland het, het groot lof vir dié stad.
-
’n Oornaggerief wat aan nuwe mammas die geleentheid gee om hulle vertroud te maak met borsvoeding, is vandeesweek in Bloemfontein geopen.
-
Sportsterre in drie verskillende afdelings asook ’n spesiale afdeling is Dinsdag (31/05) tydens ’n ontbytgeselligheid vereer.
-
Die Franse Wintermark op Villa Avianto word Saterdag (04/06) om 08:00 aangebied. Die Spice Walk begin om 07:00.
-
Hoewel nog heelwat reëlings getref moet word rondom die stigting van ’n nuwe woonbuurtvereniging vir Uitsig en Fleurdal, is inwoners ten gunste van so ’n stap.









