BloemNews Avatar

BloemNews


  • Inwoners van Heuwelsig en veral Reynekelaan langs Tempe word deur riool omring – ’n situasie wat deur verskeie omstandighede vererger word.

    by

    on

  • Die April-wenner in Bloemnuus se Troufoto van die Jaar-kompetisie word Donderdag (12/05) in Bloemnuus aangekondig. Al die April-inskrywings sal ook dan op die Facebook-blad geplaas word.

    by

    on

  • In April het ons 219 mm reën in die noorde van Bloemfontein gemeet.

    by

    on

  • Die Hospice-liefdadigheidswinkel bedryf ’n insamelingsprojek vir die 11 inwoners van die Carpe Diem-jeugsorgsentrum.

    by

    on

    Skenkings help seuns
  • Kom neem deel aan Pick-a-potjie ten bate van die Dr. CF Visser-skool in Estoire op 4 Junie.

    by

    on

    Spanne spook sake om die kospotte uit
  • Dis geen nuus dat die regering – en veral die Vrystaatse regering – ons in die steek gelaat het nie. Tussen beurtkrag, korrupsie, watertekorte, slaggate, vullissakke en stygende koste vir dienslewering (wat nie plaasvind nie) het niemand lus om nog ’

    by

    on

  • Die Bloemfonteinse filharmoniese orkes bied in Mei sy eerste vertoning sedert die aanvang van die Covid-19-pandemie aan.

    by

    on

  • Bloemfontein se Bon Hotel Sentraal het ’n internasionale prys gewen tydens die World Travel Market wat op 11 April in Kaapstad plaasgevind het.

    by

    on

    Hotel plaas Bfn in kollig
  • Die gewilde blou hasie wat klein en groot laat skaterlag, is binnekort terug.

    by

    on

    Dieremaats vol streke
  • The interest group Free State for Choice (FS4C) withdrew its court application against the University of the Free State’s (UFS) Covid-19 Regulations and Required Vaccination Policy before the court date op Monday (25/04).

    by

    on


Gift this article