BloemNews
-
Die Veterane-bystandfonds, het op 2 Augustus 504 kg se wildsvleis aan drie bejaardesorgsentrums in Bloemfontein geskenk.
-
Die Laerskool Fichardtpark het Vrydag (12/08) afskeid geneem van die adjunkhoof, Sanet Smit. Sy verlaat Fichardtpark nadat syis as hoof is aan die Laerskool Jan Celliers in Randburg aangestel.
-
The learners of the Eunice High School excelled at numerous eventsoccasions this past week.
-
“Engele” het gekom en die verkeerstrepe by die Laerskool Brandwag geverf. Onduidelike verkeersstrepe veral by skole hou ‘n gevaar vir leerlinge in.
-
Vir al die wonderlike werk wat Anchor of Hope by openbare ruimtes oor die stad heen doen, is daar ook maar uitdagings.
-
Bloemfontein se paralimpiese heldin is binnekort op pad om deel te neem aan die London-marathon.
-
’n Flukse man werk nou hard daaraan om die Rooidam tussen Lourierpark en die Ferreira-hoewegebied in Bloemfontein weer die hengelbestemming te maak wat dit eens was.
-
As jy nog altyd gedink het vroue is beter bestuurders as mans, dan het kan Netstar dit nou vir jou bevestigdie bewyse.
-
Wonder jy of jy jou kind moet toelaat om video- en rekenaarspeletjies te speel? Daar is soveel waarskuwings daarteen, maar een kenner sê daar kan ook baie voordele vir jou kind wees.
-
Welkom terug, ná twee jaar, aan die prestigeryke Vrystaat Sportsterre-dinee waar uitblinkers op die sportveld vir hul uitsonderlike prestasies vereer word.










