BloemNews
-
Ricus Nel sing die land aan die brand met sy liedjie Hardekole, wat al meer as 18 miljoen keer op YouTube gekyk is. Hy, Bok van Blerk, Refentse en Adam Tas sê hulle verkies almal hout om hul vleisie op gaar te maak.
-
Die Drakensberg-seunskoor en Ruan Josh gaan die gehoor vanjaar op Vrydag 4 November op Carols with the Stars met pragtige musiek en Kersliedjies bekoor.
-
-
Die musikale komedie Waaihoek se Vinkel en Koljander is van 18 tot 20 Augustus in die André Huguenet-teater te sien.
-
Die nuwe bestuur vir Bloemfontein Toastmasters is onlangs aangewys.
-
Sewe lede van die White Tigers-krygskunsklub wat aan ’n nasionale kompetisie deelgeneem het, het met as die beste in hul kategorieë na Bloemfontein teruggekeer.
-
Verlede week was Amanda Burger die gelukkige wenner van ’n R500-geskenkbewys van AtYourDoor, en vandeesweek is dit André van Eeden (8). Sien Bloemnuus se Facebook-blad vir nog ’n kans om te wen.
-
Sowat 48 000 mense is gevoed danksy ’n Mandela-dag-projek van Vrystaat-Versorging in Aksie (VVA).
-
Sowat 50 dapper mans en vroue het hulle ingeskryf vir die tweede uitdaging van die Titan Hybrid Heroes-kompetisie, wat Saterdag (13/08) by Be Human aangebied is.
-
In die hoop dat dienslewering in die Vrystaat sal verbeter, het premier Sisi Ntombela Dinsdag (16/08) 462 nuwe voertuie aan verskeie provinsiale departemente oorhandig.








