BloemNews
-
-
Die kampioen-hokkiespan van die Hoër Meisieskool Oranje het weer geseëvier.
-
Jo Black gaan op die groot aanbiddingsgeleentheid A Night with the King op 19 Augustus in die Toyota-stadion optree.
-
Loslitdag is om die draai, en een van die Bloemfonteinse instansies wat voordeel uit dié nasionale geldinsamelingsprojek trek, is die Tswellang Spesiale Skool.
-
Lesers staan die kans om ’n spiksplinternuwe Suzuki S-Presso GL Plus in Engo se Projek van Hoop te wen.
-
Steve Hofmeyr en Demi Lee Moore sal op 8 September die eerste keer saam in Bloemfontein optree.
-
Prospective scientists from different various schools in the southern Free State once again showcased their creativitye in science and innovation research at the regional final of the Eskom Expo for Young Scientists.
-
Die bittere koue van die Vrystaatse winter is vir inwoners van Athalia se Huis Nederig beter gemaak danksy ’n skenking van die Fisioterapievereniging se fisio-pynbestuursgroep.
-
Ná twee jaar is sportmanne van Grey-kollege (sekondêr) en Paul Roos-gimnasium (PRG) in die Paarl opgewonde om weer teen mekaar mee te ding.
-
Club-X-Society in Heidedal has continued with humanitarian gestures towards school children, enabling them to pursue the dream of receiving an education.









