BloemNews
-
Dit gaan so goed met die span van die Universiteit van die Vrystaat (UV) wat aan die Sasol-sonkraguitdaging deelneem, dat hulle vandag met heelwat meer kilometer as wat hulle beplan het, gaan klaarmaak.
-
Dooie visse dryf saam met rou riool in die Renosterspruit in Bloemfontein af. Dit is deel van ‘n baie groter waterprobleem oor die Vrystaat heen wat onder meer drinkwater en die suiwering van rioolwater behels. Die DA het Maandag (12/09) ‘n optog deur Bloemfontein se strate gehou en ‘n memorandum aan die premier oorhandig.
-
HIer kort voor Braaidag op 24 September is Jan Braai se kosboek Die Demokratiese Republiek van Braai ‘n welkome toevoeging tot almal wat lief is vir kosmaak en vleisbraai, se boekrak.
-
’n Uitstalling van die werk van wyle Duggie du Toit is by die Kotzé-kunsgalery in Bloemfontein geopen.
-
Die gewilde Bloemfonteinse kinderboekskrywer Jaco Jacobs het pas nog ’n prys verower – dié van die ATKV-kinderboekeerbewyse vir grafiese roman vir beginnerlesers.
-
Die Mangaung-metro het al miljoene uitbetaal aan eise van inwoners wat skade aan hul voertuie opgedoen het weens slaggate.
-
Behou perspektief, sê ‘n kenner oor die wetsontwerp wat die departement van justisie en grondwetlike ontwikkeling vir goedkeuring deur die parlement ter tafel gelê het. Dit kan dalk die Betredingswet van 1959 vervang.
-
Deel van die skuld vir die slikramp wat Jagersfontein Sondag (11/09) vroegoggend getref het, moet voor die deur van die regering gelê word.
-
The provincial championship of the World Fitness Federation (WFF) for the Free State and Northern Cape was held at Bains Lodge on 3 September.
-
It is almost time for the Standard Bank Business Relay, in which teams can challenge each other.








