BloemNews Avatar

BloemNews


  • Die vier netbalspanne van die Hoërskool Jim Fouché het gekwalifiseer vir die Vrystaat-kampioenskap in Frankfort wat Saterdag (17/09) aangebied is.

    by

    on

    Netbalspelers blink uit
  • Vervalle tot vervelens toe

    by

    on

    Vervalle tot vervelens toe
  • Hy het nie so goed gevaar soos met die vorige byeenkoms nie, maar dit inspireer Kobus Barnard selfs nog meer om homself in boogskiet te bewys.

    by

    on

    Skut mik na Brasilië
  • Heelwat wenners op Bloemnuus se Facebook-blad die afgelope jaar – sedert Bloemnuus na sy nuwe tuiste by Pres. Reitzlaan 107, Westdene, verhuis het – het nog nie hul pryse kom afhaal nie.

    by

    on

  • Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Lengau het bo verwagting goed gevaar in die Sasol-sonkraguitdaging wat Vrydag (16/09) in Kaapstad voltooi is.

    by

    on

    Sasol-wedren ’n sukses
  • Dit het weinig oorreding geverg om ’n allemintige 33 trofeë geskenk te kry vir vanjaar se Vrystaatse Kunswedstryd.

    by

    on

    Jong VS-musici spog met wentrofeë
  • Die publiek het nou tyd tot môre (22/09) om 14:00 om te stem vir hul Sportster van die Jaar in die Vrystaatse departement sport, kuns, kultuur en rekreasie se Sporster-eerbewyse om sportsterre vir hul prestasies te eer.

    by

    on

    Tyd is min om vir jou sportster in Bfn te stem
  • Verskillende projekte word die afgelope paar weke reeds aangebied om mense bewus te maak van die leefwêreld van gehoorgestremdes.

    by

    on

    Leer meer oor gehoorgestremdes se wêreld op kunstefees
  • Daar was sommer heelwat voete wat kom kyk het na die 110 clivias wat van Vrydag (16/09) tot Sondag in die Fleurdal Mall te sien was.

    by

    on

    Clivias en blaarplante in Bfn bekoor
  • The Free State and our neighbour province the Northern Cape has such wonderful opportunities for travel.

    by

    on

    Guide will help you to travel kind

Gift this article