BloemNews
-
Sy het nog nie eens die eerste paaiement op haar nuwe stoof betaal nie, toe kyk sy toe hoe slikwater haar huis met alles daarin voor haar oë wegvee.
-
There is lots of exitement in Bloemfontein surrounding the Vrystaat Arts Festival (VAF) taking place from 2 to 8 October.
-
Ses skole in Bloemfontein het verlede week ’n lekker verrassing gekry toe houers vol splinternuwe skoolklere aan hulle geskenk is.
-
Sentraal24 en die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sportsterre-eerbewyse word binnekort toegeken.
-
Sedert die vorige mosie van wantroue in die Mangaung-metro se uitvoerende burgemeester, Mxolisi Siyonzana, in Mei vanjaar was dienslewering nog nooit so swak soos nou nie.
-
’n Groep vrywilligers van Look Good, Feel Good het op 7 September weer een van hul goedvoel-sessies vir kankerpasiënte in die Nasionale Hospitaal aangebied.
-
Die uitnodiging: “Kom gesels met ons leeskring oor die boeke en boekmense wat ’n verskil in jou lewe gemaak het.”.
-
Die wenner van Engo se Projek van Hoop, wat ’n splinternuwe Suzuki S-Presso GL Plus ontvang, word op ’n spesiale geleentheid op 12 November in Bloemfontein aangekondig.
-
Die tweede Amazing Race word vanjaar deur die Gateway-kerk in Bloemfontein aangebied.
-









