BloemNews Avatar

BloemNews


  • Thobile Mkhize, a first-year student at the Central University of Technology (CUT), Free State, brought home a bronze medal from the Confederation of University and Colleges Sports Associations (CUCSA) Track and Field Games held in Malawi from 28 Aug

    by

    on

    Runner goes the distance to earn bronze
  • Kom proe aan ’n groot verskeidenheid whiskeys en jenewers op Be Human se Whiskey & Gin-fees terwyl jy lekker saam met vriende en familie kuier en jou verlustig in vermaak deur bekende kunstenaars.

    by

    on

    Les jou dors by Be Human se Whiskey & Gin-fees
  • Nog water het gisteraand deur Jagersfontein gevloei nadat ’n dam bekend as Dam 10 aan die agterkant van die slikdam gisteraand omstreeks 20:00 oorgeloop het.

    by

    on

    Reënwater laat slikdam in Jagersfontein oorloop
  • Koshuisleerlinge van die Christiaan de Wet-skool in Dewetsdorp gaan môre huis toe gestuur word weens die voortslepende tekort aan water by dié skool.

    by

    on

    Skool in De Wetsdorp noodgedwonge gesluit weens geen water
  • Die Bloemfonteinse atleet Louzanne Coetzee se twee medaljes op die 2021 Paralimpiese Spele het alle ander uitstekende sportprestasies van Vrystaatse sportlui oortref.

    by

    on

    Presterende sportlui in Bfn vereer
  • Ná talle vergaderings word daar nou vordering gemaak in die samewerking tussen verskillende organisasies en die Vrystaatse departement van sport, kuns, kultuur en rekreasie in ’n poging om die Ou Presidensie vir wie dié departement verantwoordelik is

    by

    on

    Kultuurorganisasies vat hande om Ou Presidensie in Bfn op te knap
  • ’n Geliefde geskiedkundige en skrywer Jaap Steyn se boek waaraan hy gewerk het toe hy verlede jaar oorlede is, is baie gewild sedert dit onlangs bekend gestel is.

    by

    on

  • Braaidag is vanjaar alles wat die lekkerste is van ’n dag: Saterdag, Braaidag, Erfenisdag en sommer ook ’n viering van die somer as ’n mens so na die voorspelling van 32?°C vir Bloemfontein kyk.

    by

    on

    Plantgebaseerde opsies om Braaidag te vier
  • ’n Aartappelslaai is ’n gewilde bykos by enige goeie braaigeselligheid.

    by

    on

    Pasmaat aartappelslaai by jou braai
  • ’n Aartappelslaai is ’n gewilde bykos by enige goeie braaigeselligheid.

    by

    on

    Pasmaat aartappelslaai by jou braai

Gift this article