BloemNews
-
Fraaie meisies kan weer ingeskryf word vir die Loch Logan-waterfront en Bloemnuus se jaarlikse Roosknoppie-kompetisie.
-
Die Hoërskool Jim Fouché het Dinsdag (27/09) sy uitblinkers vir die jaar bekend gemaak.
-
Talle musiekstudente het al voordeel getrek uit die beursgeld wat Rhapsody in Bloem met konserte in die Naval Hill-planetarium aangebied het.
-
Talle oudstudente en dosente van die destydse Bloemfonteinse Onderwyskollege (BOK) trek die naweek in die stad saam vir ’n groot reünie.
-
’n Fees wat beloof om in alle opsigte onvergeetlik te wees is in die vooruitsig vir besoekers aan Kroonstad vir die KIA Makietie en die eerste Ignite and Revive-fees en Trio se ope dag.
-
Die Vrystaters wat deel gevorm het van die Suid-Afrikaanse laserwedloop-span wat aan die wêreldkampioenskap in Portugal deelgeneem het, het sommer heelwat medaljes ingeoes.
-
Bloem News editor Lientjie Mentz was on Friday (23/09) recognised as the best journalist of the year at the 2022 Sport Awards function in Bloemfontein.
-
-
Die Helen de Munnik-tak onder die vaandel van die Suid-Afrikaanse Koekversiergilde het op 10 September sy jaarlikse demonstrasiedag aangebied nadat die pandemie dit twee jaar lank gekelder het.
-










