BloemNews Avatar

BloemNews


  • Ná die sukses van die Bloemnuus-oopverhoog waar plaaslike kunstenaars tydens die Vrystaat Kunstefees se minimark in Julie kon optree, is daar weer ’n geleentheid hiervoor op die Vrystaat Kunstefees van 4 tot 8 Oktober.

    by

    on

    Oopverhoog terug
  • Heerlike eetgoed, unieke geskenke en ’n verskeidenheid ander lekkertes is weer beskikbaar op die Franse Mark by Villa Avianto wat Saterdag (01/10) aangebied word.

    by

    on

    Franse Mark vier die mooiste maand met verskeie lekkertes
  • Bloemnuus vat weer hande met die wynverskaffer Vin Do op die Vrystaat Kunstefees wat van 4 tot 8 Oktober op die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat aangebied word.

    by

    on

    Feesgangers kan weer wyn proe
  • Die Drakensbergse Seunskoor saam met gewilde sanger Ruan Josh is op 4 November die gaskunstenaars op die jaarlikse Carols with the Stars.

    by

    on

    Vroeë Kers-gees: Twee sal wen
  • Die historiese huis van Harrismith wat dateer uit die Anglo-Boereoorlog (ABO) en na Bloemfontein verskuif is, is Vrydag (23/09) tydens ’n teepartygeselligheid by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke amptelik geopen.

    by

    on

    Historiese huis suksesvol van Harrismith na Bfn geskuif
  • Bloemfonteiner Rohan Verwey is een van twee Suid-Afrikaanse meester-benoemdes om op die Songahm Taekwondo-werk­sessie in Oktober as meester in dié sportsoort te kwalifiseer.

    by

    on

    Taekwondo-kampioenskap in Bfn aangebied
  • Die tyd vir skoolkonserte het aangebreek.

    by

    on

  • Showing love for the classics, unabashed

    by

    on

    Showing love for the classics, unabashed
  • The top sportsmen and women in the province will soon be honoured for their achievements at the Free State Sport Stars dinner and you can be part of the grand event.

    by

    on

    Secure a seat at Sport Stars dinner
  • AfriForum-gemeenskapsveiligheid het van 16 tot 18 September opleiding aan buurtwag­lede gebied, wat verskillende kursusse vir buurtwagleiers, inligtingspanleiers, operasiespanleiers en steunspanleiers ingesluit het. Hierdie vier rolle vorm die kern v

    by

    on

    Buurtwagte opgeskerp

Gift this article