BloemNews
-
Twee dae gelede, toe die krag vir die soveelste keer afgaan en my rekenaar morsdoodstil raak, voel ek hoe magteloosheid my aan die keel gryp.
-
Inwoners van die noorde van Bloemfontein kan sedert 10 September elke Saterdag aan die nuwe CityRun Heuwelsig Gardens deelneem.
-
Die publiek kan nou stem vir hul gunsteling-kunswerk in die New Breed-kunskompetisie wat Dinsdag (04/10) by die Oliewenhuis-kunsmuseum geopen het.
-
Interstate Bus Lines (IBL) has resorted to using its own budget to repair roads in and around Bloemfontein where the Mangaung Metro Municipality fails to do maintenance.
-
Is dit ‘n voël? Is dit ‘n vliegtuig? Nee, dis Braaf die Boerboel! En hy is gereed om kinders te help – ook kinders in Bloemfontein.
-
Die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) sal weer begin volgende jaar ’n visekanselier en rektor hê.
-
Die Mangaung African Culture Festival (MACUFE) van 2 tot 9 Oktober gaan voort ondanks die uitspraak van die Bloemfonteinse hooggeregshof wat voorbehou is in ’n saak oor die tendertoekenning.
-
-
As mooi, lekker sjokolade jou tone laat omkrul, dan moet jy eenvoudig Saterdag (01/10) ’n draai gaan maak op die Franse Mark by Villa Avianto.
-
Hartseer en trane, maar ook humor en pret – dis wat jy alles kan verwag in die Eunice High School se vertoning: A great Celebration









