BloemNews
-
In watter stadium het dit ’n skande geraak vir almal wat nie afgetree is nie, om nié besig te wees nie?.
-
Human Auto saam met eienaars van Ford Ranger- en Everest het op 27 Augustus ’n liefdadigheidsrit ten bate van die Agri Securitas-trustfonds en die beskerming van boere, hul gesinne en werkers gehou
-
Vroue is kort ná Lentedag, op 3 September, trakteer op ’n oggend vol blomme, sang en mooi kuns.
-
Met heerlike vleisbraaigeure in die lug gaan gaste kan saamkuier op die Be Human Castle Lager Braaidag op 24 September, aangebied op die plaas Middelwater.
-
Vandag 55 jaar gelede het Willem Klopper die deure van die gewilde Kloppers in Bloemfontein oopgemaak.
-
Daar is nog net tyd tot Sondag (18/09) om voorraad vir die veiling ten bate van Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds aan te bied.
-
Nadat hy na ’n radio-onderhoud oor Engo se skoolverlaters geluister het, het dit swaar op Bernard Wiid van Carpe Diem ICT Training se hart gelê om ’n hand by te sit om die kinders gereed te kry vir die werksomgewing. Hy het aan tien van die skoolverl
-
A local hiking club is planning a Heritage Hiking Extravaganza at Golden Gate to raise awareness on climate change.
-
It is almost time for the Standard Bank Business Relay, in which teams can challenge each other.
-
The provincial championship of the World Fitness Federation (WFF) for the Free State and Northern Cape was held at Bains Lodge on 3 September.







