BloemNews
-
Ouers en onderwysers staan gereed met grimering en kostuums vir die 900 plaaslike “akteurs” wat hierdie naweek op die verhoog in die Sand du Plessis-teater gaan vermaak.
-
Almal is dit eens dat die Vrystaat Kunstefees beslis in die hartjie van die Bloemfonteinse winter hoort.
-
Vier jong Bloemfonteinse sjefs neem Donderdag (13/10) aan die finale ronde van die RCL Foods Jong Sjef en Jong Bakker-kompetisies in Durban deel.
-
On Sunday rugby fans can go and watch the Cheetahs play against the team Emerging Ireland in the Toyota Challenge’s second match at the Toyota Stadium.
-
Daar is net een plek om vandag laatmiddag en aand of môre heeldag deur te bring – die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat waar die Vrystaat Kunstefees nog tot môre (08/10) aangebied word.
-
Met dagtemperature wat nou byna daagliks tot bokant 30°C styg, is dit belangrik om te onthou dat troeteldiere nie op dieselfde manier as mense afkoel nie.
-
Solidariteit Helpende Hand het ’n skenking van R50 000 van die Virseker Trust ontvang wat spesifiek aangewend gaan word om verligting te bring vir boere in die Jagersfontein-omgewing.
-
Lieflike somerweer begroet die Vrystaat Kunstefees wat Sondag (02/10) in Bloemfontein begin het en tot Saterdag duur. Die kunstemark het Dinsdag geopen.
-
Uit die topmatrieks wat ingeskryf het vir die Universiteit van die Vrystaat (UV), Volksblad en Netwerk24 se Matrikulant van die Jaar-kompetisie, was dit Joshua Horak van die St Andrew-skool wat almal uitgestof het.
-
’n Eietydse heldin is die afgelope week tydens die laerskoolkampe van die Vrystaatse Voortrekkers op Doornkloof vereer.









