BloemNews
-
Kom drentel Saterdag (05/11) rond tussen die talle stalletjies op Villa Avianto se vroeë Franse Kersmark.
-
Vier welkome buitjies het in Oktober in die noorde van Bloemfontein geval, wat altesaam 40 mm opgelewer het.
-
Athletes from Bloemfontein put their physiques on show during the World Fitness Federation (WFF) National Championship that took place in Durban on 15 October.
-
Die Kerstyd gaan Vrydag (04/11) behoorlik ingelui word met die pragtige stemme van die Drakensbergse Seunskoor en Ruan Josh op die jaarlikse Carols with the Stars.
-
At a special celebration held in Bloemfontein on Wednesday, 26 October, it was announced that Intercape Mainliner has completed the takeover of Big Sky Coaches.
-
Lede van die Bloemfontein-gimnastiekklub het van 1 tot 6 Oktober deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Parkour-spele wat in Pretoria aangebied is.
-
Geharde atlete en fiksheidfanatici, asook beginners en gesinslede van jonk tot oud, kan op 12 November aan die tweede uitdaging in die Titans Chase-avontuurreeks by Oewerkuier, teen die Vaalrivier, in Christiana deelneem.
-
Ek het die verkeer op ’n Sondagoggend in Groenvlei tot stilstand laat kom.
-
’n Pensioentrekker van Bloemfontein is verheug om weer te sien en te kan voortgaan om sy stokperdjies te beoefen.
-
Vandale saai amok en verwoes en steel geskiedkundige beelde en versierings oral in Bloemfontein.









