BloemNews
-
Die vyf finaliste van wie een in November ’n splinternuwe Suzuki S-Presso GL Plus gaan wen, is pas aangekondig.
-
’n Vlak 4-reënwaarskuwing is uitgereik vir inwoners van Bloemfontein.
-
Meals on Wheels (MOW) in Bloemfontein celebrated World Food Day on Friday (21/10) with a huge celebration on its Paradys Farm next to the N6.
-
’n Bekende en geliefde inwoner van Heidedal, Clive Soloman (78) is Saterdag (29/11) oorlede aan komplikasies met sy hart in ’n hospitaal in Bloemfontein.
-
In ’n blitsige regmaakaksie het plaaslike ondernemings binne twee dae die brug oor die Renosterspruit by Bloemfontein waar ’n sinkgat verlede week ontstaan het, uitgegrawe en reggemaak.
-
Smul aan ‘n heerlike gereg van varkvleis en nektarien
-
Inwoners van die Noorderbloem-aftreeoord het Woensdag (26/10) met hul mooiste rose gespog.
-
South Africa is on high alert after the Unites States issued a warning that terrorists may be planning to conduct an attack targeting large gatherings of people at an unspecified location in Sandton, South Africa.
-
-
In die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se nasionale geskiedenisolimpiade het leerlinge van oor die land heen hul liefde vir geskiedenis getoon in toetse wat aanlyn voltooi is.










