BloemNews
-
Die gemeeenskapsveiligheidsforum wat die ANC vir die Mangung-metro beplan om misdaad te bestry, sal net leë beloftes bly solank afdelings soos die metropolisie wanfunksioneer.
-
Danksy ’n ruim skenking van Human Auto, kon Engo Gesinsorg op Dinsdag 25 Oktober ’n splinternuwe asseseringskamer inwy en rolstoele aan sy bejaardesorgsentrums skenk.
-
Nadat Carols with the Stars geborg deur Pick n Pay Preller Walk en Pick n Pay Reizis Square Vrydag (04/11) weens reën afgestel moes word, is die finaliste wat kwalifiseer se name vir die twee Renault Kwid-motors, vanoggend om 10:00 by Preller Walk ge
-
Die reën het die laaste sê gehad ná maande se beplanning, opwinding en uitsien na Carols with the Stars.
-
Gemeentes moet ’n kopsprong maak om mense ouer as 65 jaar meer aktief betrokke te kry by die bedrywighede van die kerk.
-
Inwoners van huise in Daniel van Niekerkstraat in Wilgehof word nou al langer as ’n week deur ’n sterk stroom rioolwater geteister.
-
Ansulene Prinsloo’s luxury beauty products will be amongst the variety offered at the monthly French Market at Villa Avianto in Bloemfontein on Saturday (05/11)
-
Sjef, restauranteur en TV-aanbieder Nic van Wyk het sy eerste kosboek met herinneringe oor sy kosreis van 21 jaar pas bekend gestel.
-
Hier is die tien finaliste in 2022 se Mej. Roosknoppie-kompetisie, aangebied deur die Loch Logan Waterfront en Bloemnuus.
-
Die Dinamiese Netwerk Bemarkingsgroep (DNB) het danksy ’n suksesvolle gholfdag op 20 Oktober ’n stewige bydrae daartoe gemaak dat jongmense kan studeer.








