BloemNews
-
Swemmers wat daarna mik om vir volgende jaar se Midmarmyl te kwalifiseer, gaan ’n gulde geleentheid daarvoor kry en kan boonop ’n bydrae tot liefdadigheid maak.
-
Bloemnuus se personeel wens al sy lesers en adverteerders ’n rustige en geseënde Kerstyd toe, asook ’n opwindende, voorspoedige en vreugdevolle 2023.
-
Die jaarlikse pad-en-veiligheidsveldtog van Life Rosepark-hospitaal en Shell Ultra City Pitstop, aangebied deur nooddienswerkers van die stad, is Vrydag (09/12) by Pitstop langs die N1 in Bloemfontein gehou.
-
Die Vriende van die Oorlogs-museum het vanjaar tegnologie omarm om geskiedenis tot meer mense se beskikking te stel.
-
’n Bloemfonteinse swemmer het Maandag (12/12) uit Malawi teruggekeer met sewe medaljes in haar heel eerste internasionale kompetisie.
-
Motoriste op die N1 tussen Bloemfontein en Winburg moes Maandag van alternatiewe roetes gebruik maak.
-
Die Mangaung-metro betaal miljoene vir die beveiliging van die metro se bates en sy inwoners, maar die DA bevraagteken of dié uitgawes die diens wat verskaf word, regverdig.
-
Many will take a well-deserved break this December.
-
Taking central South Africa into the future, the first Science Education Centre (Sci-Ed) in the region was opened on the Bloemfontein campus of the The University of the Free State (UFS).
-
Inwoners is gewaarsku om die Pellissier-woonbuurt naby die kragstasie te vermy ná ‘n ontploffing by die substasie in Klaradynlaan in Pellissier











