BloemNews
-
’n Jong kragvrou wat verlede jaar eers aan kragoptel begin deelneem het, het drie goue medaljes ontvang op die Internasionale Kragoptelfederasie (IFP) Kragoptel-Statebondspele wat op 28 November in Auckland, Nieu-Seeland, plaasgevind het.
-
Ná ’n ontstuimige maand van terugslae, het daar vir die Vrystaat Kunstefees verligting gekom in die vorm van ’n geldelike skenking deur die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV).
-
Dis sulke tyd. Die somerreën val in Bloem en omgewing. Dis tyd vir bossies uittrek.
-
Daar is elke jaar ’n fees van bediening en omgee om Kersdag vir behoeftige mense in Bloemfontein se middestad spesiaal te maak.
-
-
Die bronsletters wat van die voetstuk van die standbeeld van Christiaan de Wet op sy perd, Fleur, voor die Vierde Raadsaal gesteel is, se vervangingswaarde is na raming R100 000.
-
Guardian and Angel hou jaarliks ’n Kersparty waar kospakkies daar en geskenke vir behoeftige gesinne in en om Bloemfontein kospakkies en geskenke uitgedeel word.
-
Met ’n konsert wat in Oktober as deel van die Humanity Project in Bloemfontein en Kimberley aangebied is, is geld ingesamel om voedsame pap vir verskeie liefdadigheidsorganisasies te skenk.
-
Die kort, maar kragtige reënbui wat die noorde van Bloemfontein op 27 November getref het, sal onthou word weens die hael en wind wat daarmee gepaard gegaan het.
-







