BloemNews
-
Paaie onbegaanbaar ná vloede in die Vrystaat
-
Die polisie in die Noord-Kaap bied ’n kontant beloning vir enige inligting wat tot die opspoor van ’n vermiste 5-jarige seun na wie hulle al vir ses maande soek, kan lei.
-
Die groot leemte in ons plaaslike ekonomie is die afwesigheid van inklusiwiteit.
-
Nie net is die inwoners van die Jean Webber-huis, wat ’n tuiste vir erg gestremde mense bied, behoorlik trakteer op die ATKV se #Weesdieverskil-fees op 3 Desember nie, hulle is ook met Kersgeskenke verras.
-
As daar een voorneme is wat ’n mens se lewe sou kon verander, en sweerlik ook die wêreld in mindere of meerdere mate, is dit dié een.
-
V-Models se jaarlikse jaareind-modeparade en prysuitdelingsgeleentheid is Vrydag (09/12) by Slightly Nutty aangebied.
-
Net toe dit lyk of hul droomtroue in ’n nagmerrie gaan ontaard, het Bloemfonteinse sakelui tot hul redding gekom.
-
-
Verskeie AfriForum-buurtwagtakke in Bloemfontein het Saterdag (10/12) deelgeneem aan optrede om plakkers en hawelose mense uit die Bloemfontein-dieretuin te verwyder.
-
Eager participants took part in a two-day learning festival presented by Bloemshelter, in cooperation with the University of the Free State (UFS) and the National District Hospital. Workshops were presented on the hospital grounds as part of the Fath







