BloemNews
-
Daar is geen rede om verveeld te wees as jy en jou gesin hierdie Desember-vakansie in Bloemfontein is nie.
-
’n Ma van Thabong in die Vrystaat is desperaat op soek na haar vermiste 14-jarige dogter wat al vir meer as ’n week vermis word.
-
Die vakansie is hier, maar nog voor die skole hul hekke vir die einde van nog ’n jaar gesluit het, het ma’s begin kop krap oor hoe hulle hul kroos gaan besig hou.
-
Die grens tussen die Vrystaat en Lesotho is een van die gebiede waar hondsdolheid algemeen voorkom.
-
As jy hierdie Kersfees die kinders wil bederf, koop vir hulle nie net speelgoed waarmee hulle ure lank pret kan hê nie, maar ondersteun ook sommer plaaslike vervaardigers.
-
Desembervakansie is sinoniem met lekker eet en die meeste mense is lief vir melktert. Dit kan as ’n verversing saam met ’n laatmiddag koffie geniet word of as nagereg.
-
Jana Swanepoel, ’n gr. 6-leerling van die Laer Meisieskool Oranje, was ’n kategoriewenner in die afdeling vir landbou op die Eskom Internasionale Wetenskap-ekspo wat van 7 tot 9 Desember in Boksburg aangebied is.
-
Die Ekapa-mynmaatskappy in Kimberley is onlangs amptelik deur BirdLife Suid-Afrika aangewys om namens hulle en BirdLife Internasionaal ook as ‘n beskermheer van dié kleinflaminkspesie op te tree.
-
Nie net het die BON Hotel Bloemfontein in die middestad onlangs ’n internasionale eerbewys ontvang nie, dié hotel bied ook jaarliks ’n gholfdag aan om geld vir liefdadigheid in te samel.
-
Probeer hierdie kaaskoek-brownie, of is dit ’n brownie-kaaskoek?











