BloemNews
-
Nog ’n voetganger is vanoggend (11/01) deur ’n trein by Heidedal, Bloemfontein, doodgery.
-
Cross border crime, illegal miners, and undocumented Lesotho citizens in the Free State were some of the topics of discussion when premier Sisi Ntombela met with delegates from neighbouring countries.
-
Twee van Suid-Afrika se top-pluimbalspelers, Nita Scholtz Albertse en Caden Kakora, oefen nou in Holbaek, Denemarke, in voorbereiding op ’n besige seisoen.
-
Meer as 30 vrywilligers het gehelp om Kersdag baie spesiaal te maak vir 300 kwesbare mense by Torings van Hoop se jaarlikse Kersfeesdiens.
-
The back to school madness has started with stationery shops bursting with parents looking for everything needed before the schools open on Wednesday, 11 January.
-
Die DBV in Kimberley het op Oujaarsaand en Nuwejaarsdag bontgestaan om “die stukke op te tel” nadat die onwettige afvuur van vuurwerke in woongebiede talle troeteldiere verwilder het.
-
’n Maklike, geurbelaaide wrap-resep vir vernuftige sjefs
-
Eenmaal was daar die stil Oujaarsaande; die blinknuwe Nuwejaarsdae wat hul asem ophou.
-
Hoewel die Covid-19-inperkingstyd aanvanklik ‘n “nagmerrie” was vir Jaco Powell, natuurfotograaf en eienaar van die bekende Cape Fox Tours-toermaatskappy in Kimberley, het die lesse van die pandemie hom veerkragtig en wyser gelaat.
-
Mango’s versinnebeeld somer en vakansie. Dis wonderlike vrugte wat heerlik proe in soet- en soutgeregte en die heldergeel kleur van mango’s maak dit beslis die gunsteling op ’n somerpartytjie.











