BloemNews Avatar

BloemNews


  • Kinders van Oranje Selfhelp met Kersgeskenke bederf.

    by

    on

    Kry ’n beurt vir Kersvreugde
  • Sjoes-sjoes maak ons skoene deur die nat gras.

    by

    on

  • Die Bloemfonteinse amateur-krieketspan die CPI Challengers het ’n derde plek behaal teen 36 spanne in die Last Man Standing-wêreldkampioenskaps­byeenkoms (LMS) wat van 11 tot 18 Desember in Kaapstad aangebied is. Spanne uit nege lande van oor die wêr

    by

    on

    Spelers toon staal teen oorsese klubs
  • Die agtste Mokala-boskonsert met Pietman Geldenhuys as gaskunstenaar word die naweek van 21 tot 23 April in die Mokala- Nasionale Park aangebied. Die park is sowat 80 km suid van Kimberley, langs die N12.

    by

    on

    Kuier lekker by boskonsert
  • ’n Derde jaar agtereenvolgens is die 1 000 mm-kerf vir reënval oorgesteek.

    by

    on

    Reënvalsyfer ’n derde keer bo 1 000 mm
  • Kwaggafontein se buurtwagvereniging het op 17 Desember ’n onvergeetlike Kersparty gehou.

    by

    on

    Buurt vat hande en bring joligheid
  • Twee rolbalkampioene is betrokke by die Orangia-rolbalklub se eeufeesvieringe, wat Saterdag (14/01) plaasvind.

    by

    on

    Klub al 100 j. bedrywig
  • Oudtshoorn trek in 2023 sy feesklere vir nege dae aan wanneer die 27ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) van 1 tot 9 April aangebied word.

    by

    on

    Feesgees kring wyd uit
  • Die voltooiing van die eerste fase van die nuwe Welbedacht-waterpypleiding in die Mangaung-metro lyk ná etlike jare en honderde miljoene rande byna binne bereik.

    by

    on

    Projek toon vordering
  • In Bloemfontein ondersteun skole mekaar, soos hierdie week weer gesien is met ’n spesiale skenking.

    by

    on

    Leiers skenk skoene, skryfbehoeftes vir Lettie Fouché

Gift this article