BloemNews Avatar

BloemNews


  • Saterdag (25/02) is daar ’n geleentheid aan die publiek gebied om hul hare af te skeer of te laat kleur ten bate van KANSA se jaarlikse Shavathon-veldtog. Dit het plaasgevind by die Fleurdal Mall en by Prellerplein.

    by

    on

    Hare in reënboogkleure ondersteun KANSA
  • Die nuutverkose premier, Mxolisi Dukwana, het Dinsdag (28/02) sy provinsiale rede tydens die opening van die Wetgewer in die Madiba-saal van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Vista-kampus gelewer.

    by

    on

    Nuwe premier praat oor VS se toekoms
  • Enkele jare gelede het toekomskundiges by konferensies nog gepraat van die “Vierde Industriële Rewolusie.” Melding is gemaak van robotte, kunsmatige intelligensie (KI), die 3D-druk van organe, bewaring van plasenta vir stamselle, en die Internet van

    by

    on

  • Heerlike musiek gaan opklink op die eerste Good News-fees waarop Langenhovenpark se The Good News Club gaan geld insamel om dié woonbuurt verder op te knap.

    by

    on

    Buurt feestelik verfraai
  • Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln), wat hom wy aan die behoud en bevordering van Afrikaanse woordkuns, is vanjaar ’n halfeeu oud.

    by

    on

    Naln vier ’n halfeeu
  • Die Bloemfontein-menseredders het op 18 Februarie aan die Vaaldam-oopwater nasionale kampioenskapsbyeenkoms deelgeneem.

    by

    on

    Menseredders beïndruk
  • Ná die 18de Gerrie Berner-tennistoernooi op 18 Februarie, is dit die eerste keer in die geskiedenis dat Grey-kollege (sekondêr) die beker na Bloemfontein bring.

    by

    on

    Grey verower eerste keer dié beker
  • Douglas Lindeboom van die Laerskool Willem Postma is as die beste o.11-swemmer aangewys op die Vrystaatse laerskole-swemkampioenskapsbyeenkoms wat op 20 en 21 Februarie by die Hoërskool Sentraal gehou is. Douglas het ook die rekord in die 100 m-vrysl

    by

    on

    Possies vat voor in water
  • Just two weeks after the St Andrew’s School Squash Festival, the school is hosting the largest schools squash tournament in the country.

    by

    on

  • Die Hoër Meisieskool Oranje het ’n agtste keer agtereenvolgens die inter­hoërswemgala se meisieskool-afdeling gewen en was in drie ouderdomsgroepe die meisiespan-kampioen.

    by

    on

    Oranje laat spat weer water in teenstanders se oë

Gift this article