BloemNews
-
Deeglike opruiming van die Memorium-begraafplaas deur verskillende gemeenskapsorganisasies, besighede en lede van die publiek word vir Saterdag 15 April beplan.
-
Benewens herlewingslandboukundiges en boere wat hul wysheid gaan deel tydens Landbouweekblad se Herlewingslandboukonferensie, kan konferensiegangers luister na die storie van dr. Imtiaz Sooliman.
-
-
A Riddle Fun Run and exibitions will form part of the first Health and Well-being Fair held at the University of the Free State (UFS) from 14 to 16 March in the Callie Human Centre.
-
Bloemnuus se redakteur, Lientjie Mentz, was een van die ontvangers van ’n eerbewys van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) op ’n prestige-aand vir Toekomsbouers.
-
The head coach of the Univerity of the Free State (UFS) netball team since 2002, Burta de Kock, has been elected to serve on the new World Netball Coaching Advisory Panel.
-
’n Aankondiging oor die uitbetaling van Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds vir die jaar 2021-’22 word binnekort gedoen.
-
The adjusted budget for the Mangaung Metro was not approved during the council meeting held on Monday (27/02) in Bloemfontein because there were not enough votes from the ANC to support the budget.
-
’n Nuwe premier van die Vrystaat lewer Dinsdag (28/02) die provinsiale staatsrede nadat ’n verkiesing Vrydag (24/02) in die wetgewer plaasgevind het.
-
The Annual St Andrew’s School Squash Festival will be hosting and celebrating its 29th Invitation Squash tournament from Friday (10/02) to Sunday.










